1 Nako
13 Ketsahalo
Koöperasiestories - Season 1 Episode 1
Koöperasiestories was 'n Afrikaanse TV-reeks wat op kortverhale deur die bekende Afrikaanse skrywer P.G. du Plessis gebaseer was. Die reeks handel oor die daaglikse gebeure en mense in die dorp Gezinasrus, wat deur drie mense wat elke dag op die koöperasie se stoep sit bespreek word.
- Selemo: 1983
- Naha: South Africa
- Mofuta: Comedy
- Studio: SABC 2
- Lentsoe la sehlooho: kooperasie stories
- Motsamaisi: P.G. du Plessis
- Sebapali: Marie Pentz, Emgee Pretorius, Jacques Loots